Watter bike is volgende vir Sidetrack??......../ What bike next for Sidetrack?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LouisXander

Keyboard Rider
WD Supporter
Joined
Feb 21, 2006
Messages
15,929
Reaction score
1,999
Location
Terenure
Bike
Honda XR400
Kom ons help die godfather van DRZ400's om n bike te kry!!   :deal:

Die arme ou kan nie sonder n bike nie...................al probeer hy hard. Hy het dan sy bike lisensie seker al 7 jaar gehad voor hy n kar lisensie gekry het!! :peepwall:

DRZ400 - die meanest mother f^%#r DRz 400 ooit:





- DR250 Djebel - hy staan nou in my grudge!! :)





DR650 - ek het nog saam hom Mooi rivier toe gery vir die een, sodat hy hom paar weke later kon verkoop!!!



KTM525 Properly Dualsported






.............. wat kan ons nou vir die arme man voorstel ??? Help biekie uit hier! :pot:
 
Top