Weekend Away - Waarheen kan ons ry?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pavlovski

Race Dog
Joined
Aug 6, 2012
Messages
2,291
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS
Hi Ouens

Ek & die vriende saam ons vroutjies wil einde Oktober weg gaan vir die naweek. Die plan is om Sater oggen te vertrek & so 150-250km te ry tot by ons bestemming & om Sondag agter middag trug te kom. Meeste van ons gaan met die road bikes ry (ons is nog sissies as dit kom by off-road toer) so oof-road is nie 'n opsie nie. Slaap plek sal deur ons tente voorsien word.

Waarheen kan ons ry? Enige voorstelle
 
Top