Wees gegroet...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dirt Compatible

Pack Dog
Joined
Apr 11, 2011
Messages
255
Reaction score
0
Location
George
Bike
KTM 1190 Adventure
Middag menere en enkele meisies.

Lees al vir 'n jaar of twee al die ride reports en loer na die verkopery/gesmousery op die forum, so dit is seker net reg dat ek myself formeel kom voorstel.

Ek het my eerste klein 50cc gekry vir my 6de verjaardag en daai gogga het nou al gegroei tot 'n 990 R.

Glo ek gaan baie megabyte myle saam julle ry...

Groete.
Jacques
 
Top