silvrav
Grey Hound
So kom, waneer gebruik julle manne julle centre stand en hoekom? (hoekom nie die side stand nie?)
Ek het onlangs my centre stand in die garage begin gebruik vir meer spasie :thumleft:
Ek het onlangs my centre stand in die garage begin gebruik vir meer spasie :thumleft: