Wie glo ek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jondu

Race Dog
Joined
Jun 10, 2012
Messages
1,027
Reaction score
0
Location
Koekenaap
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek het vandag my bande by nGarage gepomp met hulle meter en geverivieer met my eie meter.
Gepomp met hullu meter3 Bar-my meter3 bar-die fiets 2.7 dis nou die agter band. Ek het so30 km hard gery voor ek gepomp het. Voor garage en my meter-2.5 bike 2.4.?????????
Is die bike of die ander2 meter verkeerd.
 
Top