Wie het lus vir ry in die Suidkaap/Karoo enigeplek 19-21 Desember 2017

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

barabas

Pack Dog
Joined
Mar 23, 2015
Messages
117
Reaction score
0
Location
Swellendam
Bike
BMW R1200GS
Ek het lus om te ry gedurends die bg datums
Omgewing - Swellendam tot PE in die ooste,  lus vir die Baviaans,  Hel of enige ander plek wat lekker is.
Dis n waagstuk om so te adverteer maar dalk kry ek n klomp palle by.
Ek laaik lekker rustig ry,  kuier, vuur,  vleis en wyntjie of twee  Slaap moet gemaklik wees,  ek en kamp issi palle nie.
 

 
Top