Hentie bm
Race Dog
Ok goeie nuus vir al die WD in Kaapstad en omgewing :mwink: Die 1ste Desember maak ons nog 'n tak oop in Bellville :biggrin:
102 Edward street
Tygervalei
Bellville
Hanno word na daai shop geskuif en ek sal al 2 shops in die Kaap bestuur :thumleft:
Ons sal julle op hoogte hou van als wat gaan gebeur en natuurlik vir die groot party by die opening en die specials ;D ;D