Bliknêrs
Race Dog
Is daar enige belangstelling in n 2 jaar oue XR150L met 6000 km op?
Hy het n paar krappies op die voorste modderskerm en die handletjies voel of hulle gebuig kan wees, maar anders so goed soos nuut.
Ek het hom self gediens met Motul op 1000km en 5000kms.
Ek sal die agter band vervang voordat hy gaan en padwaardigheid doen.
Nuut verkoop hulle vir 37/38k.
Ek het 27-30k in gedagte ons het 36 betaal.
Ek sal more fotos opsit ons sit alweer in die donker.