• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

XT 1200 Super Tenere

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,513
Reaction score
122
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Die nuwe 2014 Super Tenere roep my en al wil ek nie moet ek seker maar luister,  :ricky:

So my huidige S10 is in die mark, ek sal laater foto's op sit sodra ek 'n kaans kry om te neem maar hier is die deal solank,

2010 Model (Blou)
45 000 km
Yamaha Topbox
Yamaha Bash plate
Uni Filters
MRA touring screen (Tinted)
VPS coverd op tank en upper front shocks
Spot lights

Die fiets het nog baie ander ekstras ook soos Trax panniers ens  maar siende dat ek weer 'n S10 gaan koop dink ek om die res oor te dra maar dit wat hier bo gelys is is wat ek op sal los maar as iemand ernstig is kan ons praat oor die res,

Bietjie meer geskiedenis van die fiets, enige iemand wat my ken sal kan bevestig dat ek nie my goed deur die gat trek nie en na my goed kyk asof ek dit vir ewig wil ry, ek sal liewers over spent op maintanance as om te probeer spaar.

Wie ook al die fiets gaan koop kan verseker weet dat daar min fietse is wat so goed ge onderhou is as die fiets, ek is ietwat van 'n pyn in die gat as dit by maintance kom.

Prys, ek kyk na R 95 000.00 saam met die bo genoemde ekstras

As iemand in die GP omgewing belangstel, ek gaan die 17de op Nelspruit toe en kan die bike transport as dit so moet kom,

Vir meer inligting kan julle my PM of kontak by nul agt twee 444 drie ses twee vier,



Hier is solank 'n foto wat 'n tyd terug geneem is, maar ek wil 'n huidige foto op sit maar sal eers die naweek kaans kry om te neem.




 

Attachments

  • IMG-20120729-00324.jpg
    IMG-20120729-00324.jpg
    85.7 KB · Views: 251
Top