xt 350 geraas as jy die vet los

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Braydonkey

Puppy
Joined
Mar 20, 2018
Messages
33
Reaction score
4
Location
Bloemfontein
Bike
Yamaha XT660
Die Xt 350 is sopas gediens met 'n nuwe carb kit ingesit nuwe olie en filter.

Ou olie was nie vol ysterskaafsels nie.

Sodra ek begin 30 na 40 km/h ry en ek los die vet maak hy vir 2 tot 3 sekondes 'n geraas klink amper soos 'n los ketting? sal dit die timing chain wees?

Hy rook nie verloor nie krag nie en andersins as die geraas loop hy soos stroop.Start eerste skop as hy warm is.
 
Top