XT fork seals gone... Any help?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LoneRanger

Pack Dog
Joined
Mar 23, 2012
Messages
224
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DR-Z 400
Ok so terwyl ek al my dinge probeer organiseer vir die national bash en my sponsors my help

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=100605.0

dog ek ek kan biki saam die honne uitgaan vir n dag. Nog nie eers 40km in die roete in nie pop altwee my vurk seels op my XT660R... Wie kan my help? Ek weet yamaha gaan n plaas se prys vra en ek moet nou klaar van my savings vir die bash gebruik vir tyre so ja eks net so duskant moer arm... 
 
Top