HPN Tank

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

frank the tank

Pack Dog
Joined
May 11, 2010
Messages
66
Reaction score
0
Location
George Western Cape
Bike
BMW R1200GS HP2
Middag Manne

Ek is nuut op die HP afdeling maar kan se ek is die gelukkige eienaar van n Moer mooi HP2, ek wil graag weet of mens dalk n HPN tank kan kry sodat hy vir jou op die computer kan se wat die fuel range nog is of moet mens daai maar self uitwerk (hom ry tot hy leeg is en kyk hoeveel km's hy vir jou gee) of kan mens die ding laat calibrate sodat hy naastenby akuraat kan wees? Help asb.
 
Top