Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Akkomodasie in Zomba, Malawi  (Read 883 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 1 times
Akkomodasie in Zomba, Malawi
« on: June 30, 2014, 06:22:42 pm »
Kan iemand dallk vir my info gee oor kamp plekke in Zomba,  of bo op die Zomba hoogland of berg.  Ek weet daar is lodges maar is hond duur.  Ons wil graag daar kamp.  Help asb.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Akkomodasie in Zomba, Malawi
« Reply #1 on: June 30, 2014, 07:08:37 pm »
When I went there about 20yrs ago there was a campsite on the plateau, in a pine forest of all things. Nice and cool compared to the lake. Can't think much will have changed.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Akkomodasie in Zomba, Malawi
« Reply #2 on: June 30, 2014, 07:11:25 pm »
+1 dis bitter mooi daar.  Daar is ook so 'n mooi meer heel bo.  Jy kan gerus daar gaan kamp
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 1 times
Re: Akkomodasie in Zomba, Malawi
« Reply #3 on: July 01, 2014, 06:10:17 am »
Dankie vir die info.  Was die kampterrein beheer deur een van die lodges of is dit 'n onafhanklike kampplek?  Enige kontak besonderhede?
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Akkomodasie in Zomba, Malawi
« Reply #4 on: July 01, 2014, 12:16:43 pm »
Ek was bitter lank terug daar gewees.  Toe was dit nog 'n onafhanklike plekkie gewees.  Daar was 'n blanke vrou wat alleen daar bo gewoon het wat perdestalle bedryf het en sy het so 'n halwe oog daaroor gehou.  Jammer kan nie help met 'n tel nommer.  Protea Hotels het 'n hotel of lodge daarbo gehad, weet nie of dit nog steeds daar is nie maar jy kan dalk daar begin om die nommer op te spoor.

Jy gaan dit baie geniet
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,132
  • Thanked: 354 times
    • dustriders.co.za
Re: Akkomodasie in Zomba, Malawi
« Reply #5 on: July 01, 2014, 01:17:17 pm »
In 1989 het ons onder gekamp en voertuig daar gelos en op geloop en een nag in n hut daarbo oorgeslaap.
Dit als met n gids(weet nie eintlik wat sy doel was) was spotgoedkoop.
Beste is jy moet maar vra as jy daar is. Ek is seker daar moet een of ander community kamp wees.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Agriman

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 43
Re: Akkomodasie in Zomba, Malawi
« Reply #6 on: July 01, 2014, 06:35:24 pm »
Duster there is a camp site at the old trout farm on top Zomba


Sent from my iPad using Tapatalk
2012 BMW F800 GS
2012 KTM 300 XC-W
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 1 times
Re: Akkomodasie in Zomba, Malawi
« Reply #7 on: July 07, 2014, 08:41:16 pm »
Thanks. It seems the best to do is to go and look and ask.  Looking forward to that visit!
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)