Kampeer plekke asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,257
Reaction score
694
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek vertrek hierdie naweek op my trippie af kaap toe. Ek was lanklaas op die plekke.
As iemand weet van waar ek kan oornag op die dorpies laat weet asb.
Bray slaap ek by Tapama en gaan kamp
Upington soek ek kamer waar ek kan shower en in bed slaap
Williston (miskien as ek te vroeg daar aankom ry ek deur Middelpos toe) kampplek
Middelpos kamer of kampplek
 
Top