Soos Jonathan sal se, BOYS, ekt jul hulp nodig.
Ek ry Vrydag oggend van pretoria af na Thabazimbi omgewing vir n jag by Matla Mamba en wil n sirkel roete met my LC ry.
Ek hoor die kanaal roete is nice!
Het iemand dalk voorstelle of n tracklog of iets vir my?
Eks nuut in Jozi en benodig jul hulp boys!
Daai stofdonkie kort dit, as julle dit nie vir my wil doen nie, doen dit vir hom!