Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Reddingshoop-plaasskool word gerestoureer..ekstra blyplek langs Kamp Kimbo...  (Read 6077 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TWE-TWE

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
 :)

ek gaan Reddingshoop eerder sy eie thread gee......

Reddingshoop was 10jaar gelede as n huisvesting vir jagters,families en vriende gebruik….toe die Departement Onderwys vir ons Margaret Oliphant as onderwyseres gee vir ons Laerskoolkinders, het ons die huis in n skool en blyplek vir 2 onderwysers  omskep….

Skole op plase word nou toegemaak….ek gaan nie nou vreeslik my mening oor DIT gee nie….
So,na amper n dekade het ek die huis in redelike verval teruggekry en het nou 2 maande tyd om dit te restoureer voor die eerste jagters daar kom oorbly van 1Junie af….ek gaan ook die huis gebruik as blyplek vir forumlede…veral met ons Tiekiedraai Brekvis Bash……en die plaashuis is 2km van Kamp Kimbo af.....dit gaan perfek uitwerk...  :lol8:

Vir die eerste keer met al my projekte met die San-Boesmans gaan ek n projekbestuurder op Reddingshoop he……  en dit nogal n forumlid….…..awesome

« Last Edit: March 16, 2016, 03:54:51 pm by TWE-TWE »
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,692
  • Thanked: 113 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Dan volg ek maar die storie hier  :sip:  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,292
  • Thanked: 134 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Nou ja dan KYK ons saam na die restourasie . Lekker werk Dok.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline TWE-TWE

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
Nou ja dan KYK ons saam na die restourasie . Lekker werk Dok.

..jy kan ons altyd kom help Kobus.... :lol8: :thumleft:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 
Offline TWE-TWE

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
Dan volg ek maar die storie hier  :sip:  :thumleft:

..ek glo jy sal die proses geniet Black_Hawk.... :) :thumleft:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 
Offline DawieNel

Offline TWE-TWE

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
:sip:

..is jy nuuskierig oor wat ons met al daai hout gaan maak,Dawie ?  :) :thumleft:

..

Ons het n week terug begin Skoonmaak ...

Hierdie fotos die naweek geneem.... ;D
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 
Offline TWE-TWE

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
 :)
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 
Offline DawieNel

:sip:

..is jy nuuskierig oor wat ons met al daai hout gaan maak,Dawie ?  :) :thumleft:

Bly self in ou plek met staal plafone en oregon vloere / deure en altyd lekker om te sien hoe die plekke opgeknap word  :biggrin: ;)
 
Offline Tonteldoos

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,594
  • Thanked: 3 times
Nice projek!  :thumleft:
Challenge = Innovation = Change
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,292
  • Thanked: 134 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
 Lyk al goed. Lyk my julle sal klaar wees voordat ek weer daar uitslaan.....jammer :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,055
  • Thanked: 157 times
    • addobackpackers.com
You didnt have to tilt the whole building on its side to clean the ceilings.

You could have just used a mirror   :peepwall:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,055
  • Thanked: 157 times
    • addobackpackers.com
:)

ek gaan Reddingshoop eerder sy eie thread gee......

Reddingshoop was 10jaar gelede as n huisvesting vir jagters,families en vriende gebruik….toe die Departement Onderwys vir ons Margaret Oliphant as onderwyseres gee vir ons Laerskoolkinders, het ons die huis in n skool en blyplek vir 2 onderwysers  omskep….

Skole op plase word nou toegemaak….ek gaan nie nou vreeslik my mening oor DIT gee nie….
So,na amper n dekade het ek die huis in redelike verval teruggekry en het nou 2 maande tyd om dit te restoureer voor die eerste jagters daar kom oorbly van 1Junie af….ek gaan ook die huis gebruik as blyplek vir forumlede…veral met ons Tiekiedraai Brekvis Bash……en die plaashuis is 2km van Kamp Kimbo af.....dit gaan perfek uitwerk...  :lol8:

Vir die eerste keer met al my projekte met die San-Boesmans gaan ek n projekbestuurder op Reddingshoop he……  en dit nogal n forumlid….…..awesome

Ek ruik n jakkals innie gras  :snorting:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline ClemS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 504
  • Thanked: 34 times
 
Online FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 924
  • Thanked: 28 times
Prysenswaardige werk wat julle doen, bitter jammer die Regering ondersteun dit nie en dan moet jy nog self die skade aan die gebou dra. Hoop daar is 'n vet Belasting aftrekking iewers verskuil met die restourasie.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 
Offline TWE-TWE

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
Prysenswaardige werk wat julle doen, bitter jammer die Regering ondersteun dit nie en dan moet jy nog self die skade aan die gebou dra. Hoop daar is 'n vet Belasting aftrekking iewers verskuil met die restourasie.

FrancoisTz....ek het gister ons ouditeure ingelig oor die skool se omswaai terug na n jaghuis en gasteplaas.....hulle is nou bewus dat ons dit wil gebruik om belasting te spaar.....dankie vir jou raad   :) :thumleft:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great