Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!  (Read 3114 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gypsybaron

  • It's not what you take when you leave this world behind you, it's what you leave behind you when you go.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: North West
  • Posts: 2,874
  • Thanked: 15 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #100 on: February 22, 2012, 09:09:22 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.

Leen se moer, ek sal nie eens my trailer uitleen as ek een gehad het nie, wat nog te s my bike!  :peepwall:
All education is self-education. A teacher is only a guide, to point out the way, and no school, no matter how excellent, can give you education. What you receive is like the outlines in a childs coloring book. You must fill in the colors yourself. Louis L'Amour - The lonesome gods
 
Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #101 on: February 23, 2012, 09:44:19 am »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.

Leen se moer, ek sal nie eens my trailer uitleen as ek een gehad het nie, wat nog te s my bike!  :peepwall:

:laughing4: :laughing4:
 
Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,087
  • Thanked: 46 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #102 on: October 14, 2012, 08:25:01 pm »
Ekself is verskriklik besitlik oor my goed, mens moet seker nie te erg wees nie maar 'n ou werk wragtag hard en het nie ander mense nodig om dit vir jou op te foeter nie.

Was self noudie dag amper buite myself toe ek petrol ingooi.  Ek's eers baie beindruk toe die petroljoggie 'n stuk handdoekpapier onder die tuit hou soos hy nader kom na die tenk en hy begin ingooi.  Toe ek besig is om die bande te check, kyk ek op en is my dierbare vriend besig om die (redelik vuil) windskerm met die stuk handdoekpapier te vryf.   :angry5:

(Die bike was splinternuut en 'n mens wil dit mos so lank as moontlik in hierdie kondisie hou.  Ekself het hoelank op die internet rondgelees oor hoe om 'n windskerm krapvry te hou, en het gewag tot ek die regte microfibre stel gekoop het voordat ek dit die eerste keer gewas het.)

My besonder ernstige stemtoon het hom gelukkig vinnig daarvan laat afsien om hierdie takie te voltooi.

My afleiding rakende hierdie tipe goed is dat die meeste mense 'n bike as 'n speelding sien.  Hulle het geen benul dat baie van ons se bike meer werd is as jou bakkie of kar (of albei saam) nie.  Onkunde is die ander oorsaak - nie almal weet bv. watter skade aan verfwerk veroorsaak kan word deur die stof/grond met jou vinger te vryf nie, of dat jy nie deur 'n bike se windskerm sit en kyk nie... :lol8:

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,145
  • Thanked: 2010 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #103 on: October 14, 2012, 08:35:39 pm »

Dis juis omdat jul rygoed so duur is dat julle so stres daaroor. :peepwall:
 
Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,087
  • Thanked: 46 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #104 on: October 14, 2012, 08:45:03 pm »

Ja dit mag seker so wees, maar dit gaan ook oor meer as net geldwaarde.  My fiets (en enige ander ding) se waarde is vir my gelyk aan die genot en plesier wat dit my verskaf.  En as iemand anders hom gekrap het verskaf dit nie genot en plesier nie... al was hy ook alreeds oud en lelik dalk!  :thumleft:
 
Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,145
  • Thanked: 2010 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #105 on: October 14, 2012, 09:10:09 pm »
J.Viljoen, ek stem met jou saam, net gespeel, n man se [ry]goed is n man se goed. Ek haat n krapperige klasie.
 
Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,087
  • Thanked: 46 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #106 on: October 15, 2012, 07:29:09 am »
J.Viljoen, ek stem met jou saam, net gespeel, n man se [ry]goed is n man se goed. Ek haat n krapperige klasie.

 :thumleft: Nee ek weet jy skerts sommer - cheers!
 
Offline J-dog

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #107 on: October 15, 2012, 08:11:28 am »
I Agree Chris!
I once stopped at a supermarket in Kleinond to get some cold water - having a more of a babelaas. Someone stopped next to me and asked for directions - while I took my helmet off and spoke to them, some retard put his 3year old son on my bike and proceeded to twist the throttle (bike was off) and telling his laaitie "draai daai donkie se oor" I asked him politely to remove the kid and he started swearing at me, but took the kid off. I went to buy my water and got back out to discover that my bike was pushed over. Ek was nie lekker nie and still have sadistic daydreams of meeting that guy again...

Always used to have a sticker on my bike that said "do you believe in life after death? - touch this bike and find out" - never helped.

Similar thing happened to me, only my Kawasaki's engine was running ;)
I surreptitiously pulled in the clutch, engaged 1'st gear, when the guy took his hand off the throttle I grabbed it & pulled away. He started running after me, I accelerated so he juuuust couldn't keep up. About a kilometer further on I took the little screaming b#$% off my bike, put him next to bike & waited for the father. Told him he was lucky, I could've abducted his boy but didn't want such a piece of s%$# as a kid anyway. Also told him, if I EVER run into him again he'd better be running already  >:D Fat chance in any case, as I've never been in Klerksdorp since then. Also the last time I was at the "Pet Run" Farkit, that's 12 years ago!

A few other bikers saw the spectacle, was rolling on the floor laughing. I guess that's one kid who'll be emotionally scarred for life.  :mwink:

that's just wrong on so many levels  :-[
 
Offline Dissel Boom

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #108 on: October 15, 2012, 09:14:54 am »
Laaities?

Het julle al gesien wat doen 'n man se mak blou aap troeteldier aan 'n bike se dash?

Gelukkig aan sy eie bike eerste, het myne baie vinning weg gevat.
Andre Els
Queenstown
 
Offline Kelevra

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #109 on: October 15, 2012, 11:10:22 am »
Ek het die betas en opklim probleem gehad toe ek nog die Ducati 1098 gery het..as ek by die winkel uitkom is daar gewoonlik 'n ou wat sy goose op die fiets met 'n selfoon afneem..en as die teef uiteindelik afklim na die photoshoot trek sy 'n swart streep met haar tekkies op die pillion seat cover. Het eenkeer vir 'n ou gese raait nou soek 'n foto saam jou girl...my net kak uitgekyk.

Die KTM is gelukkig 'n ander storie...gewoonlik vol modder en lyk soos 'n sprinkaan...niemand wil aan die ding vat nie...behalwe my Pa, hy ry 'n 12 ADV GS en sodra ons grondpad slat wil hy Ruil, dan moet ek met daai swaar stuk stront en al sy tracktion contole nonsens sit!!
Previous:
Suzuki DR 600 KTM 640 ADV  KTM 530 XCRW KTM 530 EXC Ducati 748 Ducati 1098 KTM 690
Current:
Honda XR 200R  KTM 990 ADV R
 
Offline plonker

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #110 on: October 15, 2012, 11:36:22 am »
Chris you have got issues............ I can recommend a good psychologist :lol8:           
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,483
  • Thanked: 902 times
    • dustriders.co.za
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #111 on: October 15, 2012, 11:42:40 am »
Chris you have got issues............ I can recommend a good psychologist :lol8:           
I have tried a few.........................................................they say I'm not a classic textbook case BUT reading
this fred it seems I'm not alone!! :3some: :mwink: :deal: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline AlbieK

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 153
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #112 on: October 15, 2012, 12:14:38 pm »
Die KTM is gelukkig 'n ander storie...gewoonlik vol modder en lyk soos 'n sprinkaan...niemand wil aan die ding vat nie...behalwe my Pa, hy ry 'n 12 ADV GS en sodra ons grondpad slat wil hy Ruil, dan moet ek met daai swaar stuk stront en al sy tracktion contole nonsens sit!!

 :laughing4: :thumleft:

Kinders pla my nie. Maar Stellenbosch se dronk studente...  :dousing: al is ek baie keer een van hulle sou ek nooit met n ander man se bike lol nie! 
"The mind is like a parachute. It only works when it's open".

If you want to be happy for a day: Drink.
If you want to be happy for a year: Marry.
If you want to be happy for a lifetime: Ride a bike.