Ek sal nie my guitaar uitleen nie.
Ek hou my bike skoon dat niemand stofstrepe daaroor kan trek nie.
Ek stop nie naby kinders nie

Dit is 'n baie moeilike een en mens moet dit seker op meriete beoordeel.
Ek het al my kar vir iemand anders geleen om Kaapstad toe te ry.
Het al 'n dag motors geruil met iemand.
Sometimes its much easier to give than to take. That's me.
ChrisL die stofstreep op jou dash was om die hoeveelheid kilometers te sien. Dis altyd waarna ek loer as ek verby 'n bike stap, die hoeveelheid kilometers.
Maak vir jou 'n sticker wat sê "*&^% ver gery"