Ditto oor wat Kevin (Outthere) sê !! Sani pas beslis gerieflik nou, ons was 4 wat op is oor Paas naweek, en geen probleme nie. Boonste deel mooi reg gemaak, mag dalk bietjie snotterig wees indien dit reen, maar met al die voertuie wat in tussen al daar oor is en lekker vas getrap het, behoort...