Recent content by Johan R

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    LENTEFEES!!! Riebeek Kasteel 25 Augustus 2012 (Watter roete?)

    Ek en my vrou is beslis ook weer daar. Dankie
  2. J

    Boer's BMW Booster Thingamabob.

    Installed my Thingamabob as well!!!!  Stunning!!
  3. J

    Dag julle

    Baie welkom Jan!
  4. J

    Tankwa bly maar mooi!

    Stunning...jy kan maar nog fotos opsit.  Jammer ons kon nie saam nie!!
  5. J

    Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

    Wow! Dankie, so n vinnige response, waardeer dit baie!
  6. J

    Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

    Het iemand dalk die gps track van ons trip.  Ek sal dit graag weer wil ry, maar sal beslis verdwaal.
  7. J

    Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

    Ja weereens baie dankie, die fotos is ongelooflik!!
  8. J

    Hallo, nuut op die forum.

    Hallo almal. Ek het nou maar so 5 maande my 1200 GS adv.  Saterdag lekker saam met Riebeeck gaan ry.  Was fantasties.  My vrou vir die eerste keer grondpad pillion saam gery en dit vreeslik baie geniet.  Julle sal beslis nog baie van ona sien..
  9. J

    Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

    Dis die eerste rit saam met my vrou op grondpad en die eerste wat ons staan ook.  Amper ons g@t gesien deur daai moddergat.  Sy het gelukkig gedink dis snaaks!
  10. J

    Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

    Kom kom, jy laai hulle te stadig......nog so 1050 om te gaan!! ;D
  11. J

    Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

    Dit was regtig ongelooflik lekker. Baie dankie vir al die reelings.  Ons sal dit beslis weer doen.  
  12. J

    Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

    My eerste "post".  Ons het die draai ook maar net met n gelukkie gemaak!!! Die briekmerke het my darem gewaarsku. (en my vrou se gil!!)
Top