Dit was die afgelope naweek heerlik om in die Robertson distrik te gaan rondry. Ons was ongelukkig net 11 bikes en het vir meer inskrywing gehoop. Hou net alle bike sites dop vir volgende jaar en maak 'n punt daarvan om in teskryf. Ons het van Robertson die grondpad na Megregor gevat, deur die...
Ai ek wens iemand kan my help!! Orals waar ek iets doen staan daar johangbarnard ek wil net my biker naam daar he nl Bok. Ek is ongelukkig een van daardie rekenaar ongeletterdes. Ek het seker nou 2 weke gesukkel om 'n foto op te kry. Uiteindelik YES!!!!!!!
Thank boys, ek het dit nie agter gekom dat my states female is nie, na n m...se gesukkel het ek die reggekry en verander. Ek is nou weer een van die manne. geniet julle dag. :ricky:
Hi Moosehead, dankie vir die verwelkoming. Dit sal lekker wees om die ouens te ontmoet. Ek is nog nie lekker gekonfyt met die dual nie maar sal vining regkom. Sien nog niks trips Hermanus se kant toe nie maar sal dophou. Enjoy Bok:spitcoffee:
Ek sal hul graag wil ontmoet. Baie dankie vir die inligting. Ek is nie so bekend met die Kaap nie en weet nie hoe om by die vertrek punte uit te kom nie. Sien uit na eerste trip saam met die ouens.
Ek is 'n nuwe lid van die Strand. Staan bekend as Bok in Mosselbaai. Ek is 'n nuwe wilde hond in die weskaap en sal graag die roetes in die omgewing wil verken. ken nog niemand in die omgewing nie. Ek het onlangs vir my 'n BMW f650gs aangeskaf. Eerste "dual" en nog nie eintlik ondervinding met...