Recent content by JolTwin

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Wanted! Kawasaki GPZ 1000 RX Spares

    Hi. Can anyone please help me I am looking for spares for a Kawasaki GPZ 1000RX. Petrol tank, fairings and more.
  2. J

    AfricaTwin XRV750

    Eks opsoek na raad. Ek moet my Twin laat reg maak. Het omgeval agter op my bakkie. Hy het nie baie seer gekry nie,maar sal wel die fiets moet laat oor spuit en weer netjies maak. Waar in die Weskaap is die beste plek?  Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  3. J

    Assault Ladies Boots

    Hi Is the boots still available?
  4. J

    Tyres.... Need some advice?

    Hello. Ek soek bietjie raad... ons beplan n trip vanaf Napier (Wes-Kaap) na Kaokoland bo in die Noorde van Namibië. Ons gaan saam met die gemeente van Napier/ Riviersonder se NG Kerk. Om nog n kerk te bou en verdere sending te doen onder die Himba's .So my vraag is.... Ons gaan 2 verskillende...
  5. J

    WANTED: Small Number plates?

    Does somoene know where i can get small motorbike number plates?
  6. J

    MX or Enduro riding pants XL buy one get another free

    As hulle nog beskikbaar is sal ek hulle vat.  ::)
  7. J

    Honda Africa Twin XRV650 RD03 Restoration

    Where did you get the decal kit?
  8. J

    Revive the Fat Cat Suzuki RV 90

    Sal kyk om hom more te gaan soek. En n foto of 2 te neem. Sent from my SM-G900F using Tapatalk
  9. J

    Revive the Fat Cat Suzuki RV 90

    Hello Almal Ek het n Suzuki RV 90 wat ek graag weer aan die loop wil kry. Wil hom baie graag restoreer van voor tot agter. Ek en my 2 broers en baie pelle het leer ry en leer val op hom. Hy het nog so 5 jaar terug gestart maar daar is fout met carb. Ek wil nie eers n foto van hom  neem nie gaan...
  10. J

    Newbie of note

    Sterkte met die projek. Net bietjie raad vir daai geroeste boude WURTH het n baie nice produk sy naam is Rust Off werk soos Q20 net baie beter.
  11. J

    Tip of Africa Adventure Ride 15/8/2015

    Waaaaaaaaaaaar is die fotos of het ek verniet grond gekoop? :peepwall:
  12. J

    Honda Africa Twin WANTED Soft Luggage Rack

    Send me some pics Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Top