Hi Deon. Bly julle kom weer. Jou broer het klaar ingeskryf. Skryf online in op www.scorpionrally.co.za om in aanmerking te kom vir R 1000.00 pre-entry draw. Groete en laat weet nog Wilddogs.
Hi Fudmucker. Sorry to hear about what happened. I think we have changed the way that the traffic cops think and behave since we started with our rallys. Why don't you want to come and enjoy a lekka Beaufort West Jol!!!
Dit is alweer amper tyd vir ons 4de Scorpion Rally. Ons beplan een groot jol vanjaar. Lucky draws is as volg 1st R 10 000.00 2de R 5 000.00 en R 1 000.00 vir pre-entry op die Vrydag aand. Daar gaan hierdie jaar meer vermaak wees, sal later daaroor skryf. Hoop ons sien julle almal hier in...
Hi. Dit is nie moeilik nie. Dit is net ontsettend mooi omgewing. Jy sal dit baie geniet. Indien daar enigsins moeilike plekke is sal daar genoeg hulp vir jou wees. Sie uit om julle hier te he.
Ja die Quartermile is baie spannings vol. Twee jaar terug het John Peel van De Rust sy fiets geflip met wegtrek. Hy is 79 jaar oud en het gelukkig nie baie seer gekry nie.
Hi Julle. Hoop ons sien julle almal in Beaufort Wes by die Scorpion Rally. Ons glo julle sal dit baie geniet. Ons het kroning van Mnr & Mej Scorpion asook beerdown Vrydagaand. Vir die manne met dual purpose bikes het ons een lekker roete Saterdag oggend na Mass ride. Die van julle wat dit nog...