Waar kan ek n bst 31 float koop daar is 2 deele die float self en n plastic floats holder hys moertoe die float is OK Suzuki kan nie kry ???? En n needle and seat dit kan hul kry R750
Of wie her n carb vir my on the koop
ASB manne :thumleft:
Trap die TW om an haal sy wiele AF
Fantana het so op n dag n pap wiel. Hier by my op die plaas gekry ........met sy TA
En my neef ook met Sy TA daar SY BIKE SLAAP ONDER KOMBERSE en blink altyd
En nico trap toe somer sy bike om en haal wiel uit . dit is mos waarom die bike crashbars het se by...
Ek weet nie of ek besig is om mal te raak nie .............
Maar die goed begin lyk vir my mooi :lol8:
Ek wonder hoe n sportster met knoblies Sal lyk :patch:
Baie skaars ek het amper niks gekry gaskets by Craig's
Valves her ons Opel corsa valves gesny
2 th hand can chain rails
Camchain moes ook korter gemaak
Blancer chain was ook n gesukel
Dus sterkte dit ou maat :thumleft: