Recent content by rampokker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    How much do you love this bike

    Bwhahaha.  :laughing4:
  2. R

    How much do you love this bike

    This morning on my way in to the office I wanted to get ahead of the traffic and opened her up a bit, and since she was asking me so nicely (screaming for more actually) I figured lets open it up a bit more. It was the first time since I had the bike that I let her run to just before the red...
  3. R

    I passed my license today

    Dankie vir al die gelukwense. Vanoggend die eerste keer kantoor toe gery as n "licensed" biker, en so wragtag toe ek wegtrek by die winkel waar ek gou gestop het, net na ek my kop so ewe cool geknik het vir iemand anders op n Tiger laat val ek my fiets  :'( , die "driveway" was so bietjie...
  4. R

    I passed my license today

    I just had to share it with someone, so I figured if anyone will appreciate it it will be you guys. I was a bit worried because my learners was about to expire and if I did not make it I would have to do my learners again as I don't think they would have been able to give me another booking...
  5. R

    2007 BMW R1200GS of 2012 Triumph Tiger 800 XC

    Daarsy. Triumph Tiger 800 XC by Danie Steyn, on Flickr
  6. R

    2007 BMW R1200GS of 2012 Triumph Tiger 800 XC

    Dankie vir die input wat julle gegee het. Ek het toe maar weer alby gaan ry en daar was maar net iets in die tier gewees wat my baie opgewonde maak, so ek het toe maar besluit op die Tiger. Het hom gister van Durban af terug gery Johannesburg toe en behalwe vir die wind wat n "rookie" soos ek...
  7. R

    2007 BMW R1200GS of 2012 Triumph Tiger 800 XC

    Goeie middag almal. Ek was laas vroeg laas jaar doenig op die forum en was opsoek na advies oor watter fiets ek moet kry. Ek het toe net daarna besluit dat met die nuwe laaitie en so paar ander dinge in my lewe ek eerder die bike idee moet laat vaar, maar soos meeste van julle seker weet is dit...
  8. R

    Watter fiets sou julle voorstel

    Thanks vir al die raad sover. Maar ongelukkig is ek nou nog meer deurmekaar as voor ek die vraag gestel het. Ek het gesukkel om te besluit tussen die voor 2008 GS en die na 2008 GS, nou is daar allerhande ander fietse KLRs, KLEs en sommer nog n hele klomp om van kies. Ek verstaan ek moet...
  9. R

    Watter fiets sou julle voorstel

    Is the KLE 500 better offroad then the KLE 650 / Versys? I fell in love with the Versys the first time I saw it, but was told it's not gonna do well off road.
  10. R

    Watter fiets sou julle voorstel

    I guess I want to look cool.  :D The only reason except for looks I guess is that I have heard the GS is good on the road and seeing as I will be on the road more than off road it seemed like a good option. The KLR 650 was one of my first options but then someone at a bike dealership told me it...
  11. R

    Watter fiets sou julle voorstel

    Hello. Ek is in die proses van my eerste motorfiets koop en wou so bietjie hoor wat dink die ou honde. Ek wil die roetes en toere wat ek op die site sien doen so ek soek n fiets wat lekker ry op die pad maar ook "offroad" kan gaan, en neem ook in ag dat ek nog nooit in my lewe motorfiets gery...
  12. R

    Dagse

    Dankie Dan, gelukkig is die "on eerlikke" andwoord wat n ou hier kry as gevolg van n passie / liefde vir die masjien en nie net om geld te maak soos by bike shops nie, maar jy lyk my n ou moet maar die dinge wat jy hier hoor met n knippie sout vat.
  13. R

    Dagse

    Dankie Chris. Ek dink ook daai badge is n goeie idee. Ek sal bietjie later n lekker lang vraag stel aan al die kenners oor watter GS ek behoort te kry.
  14. R

    Dagse

    Hello. My naam is Danie. Ek het nog nie n bike nie (kan nog nie eers ry nie) maar ek het besluit dit is tyd om vir my iets te kry, dis hoekom ek hier is, ek wil eers so bietjie navorsing doen oor watter fiets ek moet kry voor ek sommer inspring en die verkeerde ding koop, hopelik kan mens...
Top