Gerhard, het jy toe die Bosch starter reggekry en getoets op die bike? Het my een afgehaal en na Motolek geneem vir 'n skoonmaak, maar hulle het laat weet dat my bendix vervang moet word. Dit gly op die as sodra dit die enjin moet draai.
Dink julle die ou weet wat hy doen en moet ek maar begin...