Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    XT 350 Yammie for sale." Not anymore " Sold !

    pm my jou kontak details asb. My seun soek spesifiek na xt 350. Dankie
  2. D

    WANTED: BMW 650 GS

    Vriendin van my het n 2012 650 Sertao wat sy wil verkoop, Abs en heated grips Slegs 1655 km R 75000.00 Bel haar self in Potch by 0847995024 Rietjie
  3. D

    Lowering 800GS - side stand question

    Thanks BK, It's answers like this that make the forum worthwile! Now I know that my gut feeling of not tampering with a original set up or equipment was right, rather go the the pro's!
  4. D

    Lowering 800GS - side stand question

    On Wednesday I have seen one that has been lowered in front and according to the owner its the best thing that he could have done. But i also want to know what the result will be?
  5. D

    Roete: Swakop na Gauteng via Kang

    Slaapplek by die grens is nice en ook nie te duur nie, drankwinkel,take aways en winkel en petrol langs die grenspos dan is jy volgende dag 3 minute weg van die grens af. So paar kilos verder weg van grens is ook Zeldas lodge, ook nice maar n bietjie duurder. Vriend van my doen kontrak werk in...
  6. D

    Green Mamba Speeding Cameras

    Bethlehem het ook n amper permanente een net voor die brug op die Warrenton pad, partykeer verf hulle hom blykbaar wit ook! N12 rigting Potch naby Westonaria net voor Carletonville en Kloof afdraai ook al lankal een, dink n 80 sone!
  7. D

    KZN Bash

    EN een in NW..... EN een in Vrystaat.... EN nooi die KZN na al drie toe!!!!
  8. D

    *** NoordWes Bash 2012 - Zeerust - 2/3/4 November ***

    Is daar n afsny datum en tyd? Wil graag bywoon maar moet eers groen lig kry by Dr na onlangse knieg operasie.
  9. D

    Middel vannie week agterpaaie Kroonstad toe

    Baie mooi, voel amper of ek saam was want dis hier op my agterstoep en die koepel bly maar n spesiale plek en ook my gunsteling as ek alleen wil wees. Die bruggie is ook my eerste afklimplek want jy kan nie net verby ry nie, jy MOET daar tyd spandeer. Sien jy gaan NW Bash toe, as Dr se dis reg...
  10. D

    Katse Dam

    Arno, baie bly julle is veilig en belangrik dat julle dit geniet het, dis n moerse ervaring en n voorreg om so te kan ry, ek besef dit nou! Hoop dinge werk vir my reg uit sodat ek ook op die volgende trippie kan inval. Groete
  11. D

    800GS WATTER CRASH BARS??

    Ek het myne bestel deur ChrisL, SW Motech, hy het gecourier en ek het gekry en opgesit voordat plaaslike verskaffers my kon quote.  Thanks ChrisL.
  12. D

    Biker killed....Potch

    R I V---- JP van Graaff Ek het jou leer ken as "een van die tweeling" toe julle St 6 was. Later het name bygekom- JP en Dre'. Toe het julle saam met my seun begin off road bikes en quads ry. Later het ek saam gery met quads, die hele Vredefort koepel vol. Maart was ons by Africa Bike week, jy...
  13. D

    Hallo!

    Hi ek is nuut hier en wil graag my mede bikers leer ken. Op hierdie staduim ken ek net vir JVR wat my ook na die site verwys het. groete
Top