Katse Dam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Arno Roux

Race Dog
Joined
Apr 25, 2011
Messages
1,010
Reaction score
1
Location
Viljoenskroon
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ons beplan 'n trip na Katse dam die 6de Oktober 2012

Sover is die plan af volg

Ons vertrek 5:30 uit Viljoenskroon die saterdag oggend en gaan probeer om teen 8:00 deur die grenspos te gaan op Ficksburg of Fouriesburg ( omtrent so 230km)

Ons behoord so teen 11:00 bo by die wal te wees en so teen 13:00 terugdraai om weer omtrent 18:00 op Viljoenskroon te wees.

Ons gaan ongelukkig nie met nou se beplanning grondpad ry nie. Ons gaan omtrent 700 - 800 km vir die dag doen en hulle se Katse se pad is nogal harde werk.

Wat ons gereel het is dat my Pa saamgaan met die bakkie om Backup te wees as iemand val of se fiets onklaar raak dan dit by die huis te kan kry, Ons gaan probeer om sy Petrol te betaal omdat hy saamgaan om ons te help sou dit nodig wees. Ek het gedink ons betaal elkeen so R100 of as ons genoeg is dan net R50 vir sy brandstof kostes.

Laat weet my wie gaan saam!!!!!!!!!!
 
Top