Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Any vendor with a Ztechnic Vstream meduim screen for BMW 800GS IN STOCK

    SHOPPING LIST. Sprocket kit  - moet bestel niemand in Bloem het voorraad. Chain gaurd  - moet bestel niemand in Bloem het voorraad, nie eers BMW dealer. Screen - paar dealers gebel oor die land.  almal wag vir vooorraad van waar ook al.  BENODiG DRINGEND. Bags Connection Cargo Bag - niemand het...
  2. R

    Bag lost in Prince Alfred Pass

    Ons het van Knysna se kant gery en by 'n aansluiting/junction het 'n ouerige paartjie in 'n CX registrasie nommer voertuig van De Vlught gekom en by ons gestop.  Hulle het gevra of ons 'n sak verloor het.  Pleks dat ons net hulle telefoon nommer geneem het :( Ek sal wil dink dat hulle die sak...
  3. R

    Ficksburg Kersiefees - soek slaapplek

    Baie dankie vir die info. Is in kontak met Clive en gaan daar regkom.  :bounce: :salut: :salut: :salut: :salut: WD forum
  4. R

    Ficksburg Kersiefees - soek slaapplek

    Baie dankie vir almal se pogings om ons te help. Ghostly: Ek het vir Gavin gebel, hy het my verwys na iemand wat dalk kon help, maar toe ook vol was.  Die Tourist info is so oorlaai en sê net check the www. Riebeeker en Beemer: Die selfoon nommer van die Thunbling mongoose is nie meer die...
  5. R

    Ficksburg Kersiefees - soek slaapplek

    Okay, so ons het baie laat gewag, selfs die koshuis is vol. Soek slaapplek/kampplek vir die Vrydagaand 16de.  Wie ken 'n ou tannie wat ons sal laat kamp op haar grasperk?  Sal niemand pla nie, sal nie raas nie, sal nie die hond skrik maak nie, sal nie..... 4 persone met 4 motorfiese.
  6. R

    JHB to Augrabies and back - Cancelled

    Wat van Riemvasmaak, Putsonderwater (foto's), Verneukpan?
  7. R

    Battlefields tour November

    Young One Weet jy van Geocaching? By baie van die monumente/museums/gedenktekens is van die cache's versteek.  Gewoonlik is daar baie info oor elke spesifieke plek by die beskrywing van die cache's.  Dit help om meer te weet van wat daar gebeur het. Op WD is ook paar threads oor Geocaching. ...
  8. R

    Battlefields tour November

    Dit is baie interessante roete.  Ons het dit in Februarie gedoen maar meer net die Boere @ Zulu en Britse oorloë. Dit sal dalk wys wees om by die kamp plek by Bloedrivier vir twee aande te kamp en dit as "base" gebruik.  Baie stil en rustig  - dit was net ons.  Was nogal spesiaal om die aand...
  9. R

    Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

    Ai, hoe lekker kom lê die Afrikaans op my se oor.  Dankie. Genade, net GENADE. Is julle nog in SWA?
  10. R

    Oranjamund Info

    Ongelooflikke Volkie van ons. :thumleft: Het vir jou 'n boodskap gestuur.
  11. R

    Oranjamund Info

    Sal dit op soek as daar deur gaan.  Dankie. I like Robey's guts = Alles vir my Volk. 
  12. R

    Oranjamund Info

    Thank you to everybody for the info. :biggrin:
  13. R

    Oranjamund Info

    Aussenker, Noord Oewer was our way back.  Don't want to do the same way up and down. Thank you very much.  Will pm Chrisl for his version of the script that no bikes are allowed!
  14. R

    Oranjamund Info

    I am reformed and come in peace this time.
  15. R

    Oranjamund Info

    I need some info about Oranjemund. We are traveling by motorbike and was thinking to do Springbok, Port Noloth, Alexanderbay, Oranjemund, Rosh Pino, Aus, Luderitz (to check on the railroad!!). But then I got this response from the permit office at Namibia De Beers: Unfortuntuatry no...
Top