Robey Leibbrandt
Puppy
- Joined
- Apr 30, 2012
- Messages
- 16
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW F650GS / Dakar
Okay, so ons het baie laat gewag, selfs die koshuis is vol.
Soek slaapplek/kampplek vir die Vrydagaand 16de. Wie ken 'n ou tannie wat ons sal laat kamp op haar grasperk? Sal niemand pla nie, sal nie raas nie, sal nie die hond skrik maak nie, sal nie.....
4 persone met 4 motorfiese.