Ficksburg Kersiefees - soek slaapplek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 30, 2012
Messages
16
Reaction score
0
Bike
BMW F650GS / Dakar
Okay, so ons het baie laat gewag, selfs die koshuis is vol.

Soek slaapplek/kampplek vir die Vrydagaand 16de.  Wie ken 'n ou tannie wat ons sal laat kamp op haar grasperk?  Sal niemand pla nie, sal nie raas nie, sal nie die hond skrik maak nie, sal nie.....

4 persone met 4 motorfiese.
 
Top