Gister en vandag so 'n draai in die Karoo gaan maak om ons dogter op 'n plaas tussen Laingsburg en Sutherland te gaan haal, allerhande tipes paaie gery, ongelooflike mense ontmoet, so aan.
Ongelukkig was vandag se terugry meestal N1 omdat ons moes terugkom, maar dit was nog steeds beter as by...