Op 'n plaas in die Overberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RedRo

Pack Dog
Joined
Feb 17, 2013
Messages
174
Reaction score
0
Bike
BMW F700GS
Die naweek was ons bevoorreg om op 'n plaas naby Napier te kan gaan ry.

Vroeg oggend in die Overberg

IMG_1709Medium_zps025b087a.jpg


IMG_1734Medium_zpsbb2c9ada.jpg


IMG_1751Medium_zps051ae206.jpg




Warm, vars gebakte brood en botter vir ontbyt op die pad, die brood het nie 'n kans gehad nie  :biggrin:

IMG_1730Medium_zpsab2ee8da.jpg




Mens kan ook nie net ry nie, so af en toe moet ons braai en eet ook

IMG_1786Medium_zps9211024d.jpg




Daar is selfs nagereg

IMG_1791Medium_zpse88d0031.jpg


Yum_zps86d46288.jpg




'n Bergpas, die fotos wys nie hoe steil dit is nie

IMG_1831Medium_zps23502947.jpg


IMG_1832Medium_zpsdc36b495.jpg


Pas_zps646c3e62.jpg



En dan sommer net nog 'n paar fotos

IMG_1822Medium_zps6525260f.jpg


IMG_1843Medium_zpsa6003bbd.jpg


IMG_1842Medium_zpsc8130d6b.jpg


IMG_1826Medium_zpsb3e5e4ad.jpg


IMG_1827Medium_zps322690f4.jpg



 
Top