Ek en my broer (Uiles) het laas Sondag n draai gaan ry oor die Franschoek pas, op die Theewaterskloofdam se brug gestop om n pie en RedBull te geniet ;D (die RedBull was baie nodig agv die vorige aand se bietjie rooiwyn)
Van daar af het ons gaan kyk hoe lyk die Franschoek dam, bietjie staan en...