marmite
Race Dog
Ek was die naweek bietjie Oasis toe gewees saam met paar pelle. Net voor die Tankwa Karoo padstal het my speedometer besluit om self oor te skakel na MPH, asook die ODO.
Is daar dalk iemand wat my asb kan help om dit weer te stel na KM/H??
Dis n 2007 KTM990 Adv.
:thumleft:
Is daar dalk iemand wat my asb kan help om dit weer te stel na KM/H??
Dis n 2007 KTM990 Adv.
:thumleft: