Best mechanic for my DS bike in the W/C???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

marmite

Race Dog
Joined
Nov 4, 2013
Messages
655
Reaction score
0
Location
Citrusdal
Bike
KTM 990 Adventure
Hi julle,

Oor 2000km moet my KTM990 Adv ingaan vir n diens en ek sal graag by julle wil hoor na wie ek die bike moet vat, maw n baie goeie DS bike mechanic(s) in die Wes-Kaap?!!  ???

Dit is die eerste keer wat ek die bike gaan laat diens sedert ek hom het so ek sal graag n verhouding met iemand wil bou! (wat my ook nie gaan rook met die pryse nie  ;D)

Hoor graag van julle...
 
Top