Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Swannie 685

    Warning !! My ondervinding met hierdie 2 Bike Shops.

    01)  A1 Bikes Oudtshoorn : Was daar om kwotasie te kry vir spesifieke werk. Eienaar vra R350.00 vir kwotasie alleen,aangesien "almal" slegs kwotasies by hom vra en hy nooit die werk  kry nie. Ek het nie kans gesien daarvoor nie en op pad na my bike, het Gerhard (die eienaar) my gevolg met sy...
  2. Swannie 685

    Solved: Advice needed on exhaust modification plse.

    Kawasaki KLR 2008  model. Before any racks for either soft luggage or panniers can be attached to my bike, the exhaust muffler must be modified first. Refer to attached pics: 1) Can only the bend be cut off, then welded back on again with bend facing downwards ? 2) or should the bend be cut...
  3. Swannie 685

    Forma Adventure Boots te koop

    Ek het die afgelope naweek Spirit DSAP boots gekry vir my komende verjaardag en dus het ek nou `n paar Forma Adventure boots te koop.Maak nie sin dat ek twee paar boots aanhou nie. Naam: Forma Adventure Size: 44 (10) Toestand: Uitstekend !  Slegs op die regter hak, was `n plastiese...
  4. Swannie 685

    Who also wear their safety pants inside their boots ?

    After a diesel spill on the road for +- 6km two weeks ago, i got a little bit scared riding with short sleeves and jeans. So, i decided to get the necessary ATTGATT and this morning  was time for shopping. :thumleft: Problem is, i`m built like an Oros man. Short legs, tjoepie for a tummy and...
  5. Swannie 685

    Problem solved

    Clutch kabel vanoggend gebreek. Clutch release shaft per ongeluk opgelig en gesien baie droog. Versigtig teruggesit.Handboek sê nie onnodig uithaal nie. Is dit raadsaam om weer uit te haal, ghries op te sit en weer terugsit ? Of moet ek liewer los ? Sent from my ZTE Blade C310 using Tapatalk
  6. Swannie 685

    Vraag oor ( Foutiiewe ??) battery

    Hi, Afgelope week gesien dat die groen neutrale liggie flikker op luierspoed,maar konstant word met hoër revolusies. Vanoggend het bike 2x gestart, maar 3de keer het neutrale liggie nie eens aangegaan nie. Het battery herlaai,asook sekerings nagegaan,maar nog steeds geen neutrale lig en geen...
  7. Swannie 685

    Bikers who scare me....

    ..no not for myself but for their own lives. Literally hundreds of bikes if not thousands went past my house on their way to Mossel Bay. What a sight ! en i enjoy every moment of it, BUT..BUT..the speed which some of these bikers drove, was sometimes more than insane. I saw a rider with...
  8. Swannie 685

    Onderdeel benodig vir Quad Bike

    Ek het verlede week `n man ontmoet te Hoeko (Ladismith) wat `n Mirage 350 cc quad bike ( Indiese oorsprong) het met nog nie eens 3000 km op die klok nie. Nou het die forward/reverse gear gekalf en hy kan nêrens parte kry nie. Enige WD wat dalk weet van iemand wat kan help ? :ricky:
  9. Swannie 685

    Army rugsak i.p.v. panniers

    Met my onlangse trippie na Pretoria was daar nie die tyd (of ekstra geld) om nog panniers ook aan my bike te sit nie,en die topboks wat ek het was te klein vir als wat ek wou (moes) saamneem. Ek het toe twee opsies gehad. 1) Gebruik die Army balsak of 2) gebruik die A-Frame Army rugsak wat ek...
  10. Swannie 685

    Speedometer op onbeskermde staking - fixed by Dealer

    My Speedometer op my 2008 KLR het vanoggend besluit om te staak  ::) Vanaf Woensdag het hy soms so `n  bietjie gehop tot op 60 km/h en daarna dooddollies gewerk. :thumleft: Vanoggend toe ek op 100 km/h kom,merk ek dat die speedo stadig terugsak tot op nul.  ??? Kabel is nie gebreek nie...
  11. Swannie 685

    Oornagplek in Pretoria ? Reggekom met raad en daad - Dankie !

    Hi Wild Dogs, Ek moet op 18 November 2014 in Pretoria wees om te getuig teen `n prokureur.  :o Enige raad waar `n oornagplek is waar my bike VEILIG sal wees ? Ek moet blyplek kry vir die 17 de Nov en moontlik vir die 18 de ook indien die saak langer neem as beplan. Ek was 34 jaar gelede in...
  12. Swannie 685

    Sementpad tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

    Ten spyte van die briewe wat ons gekry het, is daar nog nie eens begin om die sementpad tussen Oudtshoorn en Kallieklip te teer nie. Padwerke sou al Augustus begin het. >:( Vir diegene wat hierdie naweek Koedoeskloof Bash toe gaan en nie die pad so lekker ken nie,net die volgende wenke.: Pasop...
  13. Swannie 685

    Nuutste hond op die werf

    Hello Mede Willehonne, Ek bly in die Suid -Kaap tussen die boere met die groot voëls  >:D Ek is `n reun hond van 53 jr en is op Kersfees gebore,want my ma het nie in die jaar tyd gehad vir my nie. :lol8: Ek het van die teef hond ontslae geraak so 14 jaar gelede.  :biggrin: Ek het geen mense...
Top