Onderdeel benodig vir Quad Bike

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swannie 685

Pack Dog
Joined
Aug 1, 2014
Messages
468
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek het verlede week `n man ontmoet te Hoeko (Ladismith) wat `n Mirage 350 cc quad bike ( Indiese oorsprong) het met nog nie eens 3000 km op die klok nie.

Nou het die forward/reverse gear gekalf en hy kan nêrens parte kry nie.

Enige WD wat dalk weet van iemand wat kan help ?

:ricky:
 
Top