Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. barabas

    Gesoek Yamaha - After Market Pype Xt 660 Tenere 2014

    Ja,  ek weet ek soek hoendertande...... maar wie nie try nie sal ook nooit weet nie! Nuwe pype is bitter duur en ek kan dit gewoon nie bekostig nie. Is daar nie iemand wat Yamaha parte 2 de hands verkoop nie of dalk n stel het wat nie gebruik word nie Kontak my asseblief Tks :patch:
  2. barabas

    Hoe hanteer mens dit?

    Vrek besig gewees op kantoor vandag en so half een besluit ek om n breek te vat en rustig oor die berg te ry Barrydale toe vir n lunch. Ry rustig en geniet die scenery maar voor Suurbraak op n skerp draai en n effense blinde hoogte maak n motor n U draai reg voor my in.  Ek skrik my moertoe en...
  3. barabas

    Gesoek Asb:

    Adv Baadjie medium vir n vrou van 50 kg alternatiewelik waar ek so n baadjie online kan koop Adv boots vir vrou - gewone skoen grootte nr 5 so n bike boot seker 6 size max Adv somer  baadjie male size 3 xl wat in die somer gebruik kan word,  panels wat af-of oop zip,  lig en koel - waar koop ek...
  4. barabas

    Yamaha XT660z Tenere 2014

    Kilos 11832 - 30/07/2018 Pas eerste diens gehad. Nuwe agter band (nog nie opgesit nie). Voor band 80% loop oor. ATG Pannier bags met rame. Luggage plate. Alle sleutels, papiere ens beskikbaar. Prys 85 000 slightly negotiable
  5. barabas

    Gesoek - Hand Guards vir Yamaha 660 Tenere

    Dalk is daar iemand wat n stel het wat hulle wil verkoop of wat sommer net in jou pad is... Verkieslik swart of grys - beggars cant be choosers! Laat weet sommer wat die prys is .... dankie by voorbaat
  6. barabas

    Wanted Pannier Racks 660 Tenere 2014 model

    Anybody have pannier racks lying around and maybe wanting to sell? Please contact me
  7. barabas

    Wie het lus vir ry in die Suidkaap/Karoo enigeplek 19-21 Desember 2017

    Ek het lus om te ry gedurends die bg datums Omgewing - Swellendam tot PE in die ooste,  lus vir die Baviaans,  Hel of enige ander plek wat lekker is. Dis n waagstuk om so te adverteer maar dalk kry ek n klomp palle by. Ek laaik lekker rustig ry,  kuier, vuur,  vleis en wyntjie of twee  Slaap...
  8. barabas

    Pannier Racks ATG Overlander

    I bought a 660 Tenere with soft panniers and no racks Anybody whom have racks for sale please Any body whom can assit me where I can get hold or buy secondhand racks
  9. barabas

    Sold - Suzuki Drz 400 E - 2009 Model - R45 000 Not negotiable

    Puik toestand 6 378 km gedoen  Datum van eerste registrasie 21/4/2009 Kry nie fotos gelaai nie maar die bike fotos is op Gumtree. Alle dokumente beskikbaar.  Duplikaat sleutels Gediens en n nuwe battery 350 km gelede.gediens Na al die siniese op-en aanmerkings ......nou is julle Drz's ook geld...
  10. barabas

    Skoonmaak van uitlaatpype - Gs 1200

    Waarmee of hoe maak mens om die uitlaatpype naby die enjin skoon te maak? Dit was chroom blink maar nou is dit so blou-vuil - gee raad asb
  11. barabas

    ek begin van voor!

    Oorgewig 58 jarige 1,85 meter lank,  105 kg met te min geld soek baadjie-,  helmet-, boots-,  handeskoene te koop Bmw tipe baadjie vir grondpad ry en enige billike helmet Kan iemand help of my in n rigting wys waar ek kan gaan soek? Begin nou weer van voor af. Tks
  12. barabas

    Bmw R 1200 Gs - R 800 Gs or Ktm 990 Wanted

    I have roughly R70k to buy a bike As iemand van n billike deal weet kontak my asb  :blob6: Soek al 4 maande vir n bargain
  13. barabas

    Ek is n nuwe Widehond!

    Ek is n ou biker sonder n bike.  Beplan om asap n BMW 1200 of Ktm te koop as ek net n bargain kan kry - sal bly soek tot ek regkom. Bly in die Overberg,  die lekkerste area vir biking - 60 km karoo en 80 km van die see af. Ek moet alles van voor af koop.  Ek is nie fussy nie,  sal alles 2 nd...
  14. barabas

    Looking for BMW gs 800 or 1200 Cheap!

    I am a newbie. Want to buy 2 nd hand BMW 800 or 1200 GS but it must be m ... bargain!  Also in the market for all the other requirements in order to start riding again.  Owned bikes 20 years ago. I know absolutely nothing and any advice/help will be appreciated :biggrin:
Top