Hi menere (en dames),
Ek het die site verlede week by die werk ontdek en intussen 'n helse klomp trip reports en tech advies gelees. Dis 'n wonderlike forum!
Ek's oorspronklik van George, maar bly die afgelope agt jaar of so in Stellenbosch. Ek't my eerste bike gekoop vir R4000 in '03 - 'n...