Aan al die wille honde wat mag belangstel, my GSA is te koop. Ek het hom November 2008 by Hein Kumm motorrad kekry, maar dit is 'n 2009 model. ( Eerste model met LED indicators as ek reg onthou ). Hy het al die ekstras soos TPC, ABS, heated grips ens.
Fiets is in puik toestand, met volledige...