Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    2009 XCHALLENGE TE KOOP

    Hierdie X is in n puik toestand en het net 8000 kms op die klok. As jy belang stel PM of mail my en ek stuur vir jou fotos van die fiets en al sy ekstras Ek plaas een foto om te wys hoe hy lyk Eddie
  2. S

    Merchandise sale te Centurion

    Hey Killroy Baie dankie vir die dag daar by jou , alles gekry wat ek wou he.Sommer ook baie ander WD's ontmoet Lekker boeries en bier ens.
  3. S

    XChallenge / MP shock need opinion

    Dagsê almal Ek kon nie heat resistant tape kry om die MP shock te beskerm teen hitte van die uitlaatpyp nie toe moes ek maar asbes tou gebruik.Ek het so paar fotos geneem en kan die honne manne my bietjie sê of dit na genoegsame beskerming lyk vir die MP shock.Ek het die tou onder die clamps...
  4. S

    heat resistant tape

    Ek het n Martin Paetzold shock op my XC gesit en wil ek nou die hitte weghou van die shock af. Weet enige-iemand waar ek dalk asbes tape of heat resistant tape in die hande kan kry.In my omgewing al oral probeer sonder suksess
  5. S

    Naude's Neck

    Middag al die mense, Ek wil net n klip in die bos gooi, ek lees elke dag op die forum van almal wat Baviaans doen en die Hel gaan doen en glo my ek wil dit ook graag doen en ons is n paar manne wat dit gaan doen van  die 14 Januarie 2011 af.Ek sal net voor dit graag wil weet wie onlangs daar...
  6. S

    Martin Peatzold contact details pls anybody

    Hi there everybody,can somebody help me with Martin Peatzold's contact details
  7. S

    Martin Peatzold contact details pls anybody. Dankie reggekom en baie tevrede

    Dagsê almal Ek wil graag n ander shock op my X Challenge opsit en ek het gehoor Martin is die ou om mee te praat,kan iemand help met sy kontakbesonderhede Dankie Lekker dag
  8. S

    Hallo almal

    My naam is Eddie Boshoff . Ek is al n ruk lank op die site,maar uiteindelik hier.Dit is n great site
  9. S

    Wanted :Leo Vince pipe

    Goeiedag almal Kan iemand asseblief vir my sê waar ek n Leo vince X 3 tailpiece vir my X Challenge kan kry of bestel
  10. S

    Wanted : after market pipe for X Challenge

    Howzit guys, anybody got a pipe in good nic for me
  11. S

    Wanted Dakar screen for X Challenge

    Hi all , i am looking for a  Dakar screen for my X Challenge.They say u can make it fit on the XC
  12. S

    ZX 14 for sale

    2008 ZX 14  Kawasaki for sale,6300 kil, accident free, immaculate condition Midnight blue with full 4 into one system 2 Brothers , numberplate flipper, highrise screen,hugger Ventura holiday kit,trickle charger with connection  R 105 neg. cell nr 0825743002  Eddie Boshoff
Top