Steady Eddie
Pack Dog
Ek het n Martin Paetzold shock op my XC gesit en wil ek nou die hitte weghou van die shock af.
Weet enige-iemand waar ek dalk asbes tape of heat resistant tape in die hande kan kry.In my omgewing al oral probeer sonder suksess