XChallenge / MP shock need opinion

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Steady Eddie

Pack Dog
Joined
Jan 13, 2009
Messages
67
Reaction score
0
Location
KemptonPark
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dagsê almal

Ek kon nie heat resistant tape kry om die MP shock te beskerm teen hitte van die uitlaatpyp nie
toe moes ek maar asbes tou gebruik.Ek het so paar fotos geneem en kan die honne manne
my bietjie sê of dit na genoegsame beskerming lyk vir die MP shock.Ek het die tou onder die clamps
vasgemaak wat die LV se plaatjie vashou.Ek dink dit behoort die ding te doen maar ek soek nou net confirmation

Thanx
 

Attachments

  • DSC00717.JPG
    DSC00717.JPG
    142.2 KB · Views: 71
  • DSC00716.JPG
    DSC00716.JPG
    128.1 KB · Views: 74
  • DSC00715.JPG
    DSC00715.JPG
    139.9 KB · Views: 74
  • DSC00714.JPG
    DSC00714.JPG
    135.5 KB · Views: 74
  • DSC00713.JPG
    DSC00713.JPG
    136.3 KB · Views: 72
Top