Ok lat ek die tuck & roll veruidelik.
Ek is besig om op te gear vir die Saterdag oggend outride.
Boetse ,baadjie, splinter nuwe (lees donners duur) camel pack al klaar aanegetrek. 'n redelikke crowd het al begin versamel naby my bike, so netjies opgeprop teen ń doringboom.
Eers dink ek hulle...