Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    1984 Yamaha XT600 Tenere

    Howzit Dogz Looking to sell my 1984 Yamaha XT600 Tenere with 72000km. Just serviced the bike. I am asking R32000 or willing to sop for a Honda XR400R that is roadworthy.
  2. J

    n Lang dag se Ry!!!

    Wie van julle Honne sal belangstel om een of ander tyd die trippie in een dag te doen?
  3. J

    Die Vier Hoek Sirkel Roete (Om SA, is nou klaar)

    Goeie dag Honne Na al die “Planning a Ride Post” kan ek uiteindelik die RR begin. :lamer: Ek gaan sommer by die begin, begin… Die trippie het al in Junie 2013 ontstaan. Ek en my vriend Willie het een aand gebraai, ons gesels oor verlof en my 45 verlof dae wat ek het. (Soos julle weet mag n...
  4. J

    800 Start nie

    Naand Honne My 800GS wil nie start nie. Ek het hom gery to in my garage n week terug en vandag wou hy niks weet nie. Hy swaai maar start nie. Enige iemand al so probleem gehaad...
  5. J

    Foot-Peg se geel Crashbars...

    Jis Honne
  6. J

    Honda CT 200 AG

    Goeie dag Honne Ek het n klein bike gekoop vir min geld en wil nou weer vir hom nuwe lewe gee. Wie kan ek kontak vir hulp en raad?
  7. J

    Overberg fun Run

    Hallo Honne Weet enige een wanneer die Overberg Fun Run is?
  8. J

    Om Suid-Afrika

    Hallo Honne Ek en n pel dink daar aan om een of ander tyd om Suid Afrika te ry. Het een van julle al so iets gedoen en het julle enige "info" wat handig sal wees? Baie dankie.
  9. J

    Sutherland 2013 (enige bike)

    Goeie dag Honne Ek gaan net gou n kort RR tik. Ons het 2 jaar terug n trip gedoen na Sutherland en het besluit om weer n draai daar te gaan maak. Die plan was om in Paarl by mekaar te kom en van daar ne Ceres te ry.
  10. J

    Fotos oppad na die Buff...

    Sit julle manne se foto's op wat julle geneem het oppad na die Buff...
  11. J

    Dit wil gedoen wees!!!

    Die hele familie op een "ticket" seker n familie ticket... Ek wonder of n ou afslag kry as jy in BULK oortree...
  12. J

    Aleen Trip in November... Is nou klaar!

    Hallo Honne Ek het verlof vir twee weke en het besluit om n draai te gaan ry. Daar was nie regtig n roete beplan nie, maar ry wil ek ry. Ek sou alleen moes ry, alhoewel dit nie dit nie is hoe ek dit verkies nie, maar wat moet n ou doen. ??? Ek trek toe Dinsdag oggend so 7:30 in Somerset Wes...
  13. J

    BMW F800GS Standard Pipe "SOLD"

    Hallo Honde n Man wat saam met my werk het n nuwe exhaust vir sy F 800 GS gekoop. Nou wil hy die een verkoop. R 1000.00
  14. J

    Waar moet ek ry...

    Goeie dag Honne Ek is op verlof volgende week en het gewonder of julle vir my n paar idees het van waar ek moet gaan ry. Ek gaan van Somerset Wes af ry na Gouritsmond. Ek weet al hoe ek wil ry tot daar maar dan het ek 5 dae voor ek moet terug wees by die huis. Ek verkies grondpad en wil graag...
  15. J

    Heidenau Scout

    Hallo Honne Kan julle my vertel hoeveel kilometer julle op julle Heidenau Scout tyres gekry? Hoe ondervind julle die band? 
  16. J

    F800GS Mudgard

    Goeie dag Honde Weet julle wie die agter"Mudgard" vir die BMW 800 verkoop. Dis nou die een wat die agter shock beskerm...
  17. J

    My Nuwe Bike!!!

    Ek het gisteraand my nuwe "Foot-Peg's" gekry!!! Ek is so bly!!!
  18. J

    F800GS

    Goeie dag Honne Weet iemand wie se fiets die is? Hy is op Gumtree maar daar is geen kontak besonderhede nie... https://capetown-westerncape.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-motorcycles-scooters-BMW-F800-GS-2009-ABS-Heated-Grips-11800km-W0QQAdIdZ414157993
  19. J

    2003 BMW Dakar for sale!!!

    I have a 2003 BMW Dakar for sale. 42000km Reason for selling: I would like to get the BMW F800GS My bike is very well looked after and has the following extras. SW Crash Bars Bark Busters Progresive springs Full Service History Some cosmetic extras aswell, but i will supply more fotos...
  20. J

    Gee raad, ek wonder...

    Hallo Honne!!! Ek het n 2003 BMW Dakar 650 met 38500km op, wat nog baie mooi is en niks proebleme gee nie. My gat juk soos ons almal sin maar om n ander fiets te kry en nou wil ek net hoor wat julle se van die twee fietse wat ek aan dink... BMW F 800 GS of n Yamaha Tenere XT 660 Z Hier is my...
Top