Johan14
Race Dog
Goeie dag Honne
Ek is op verlof volgende week en het gewonder of julle vir my n paar idees het van waar ek moet gaan ry.
Ek gaan van Somerset Wes af ry na Gouritsmond. Ek weet al hoe ek wil ry tot daar maar dan het ek 5 dae voor ek moet terug wees by die huis.
Ek verkies grondpad en wil graag nuwe plekke sien:
Rooiberg Pas
Swartberg Pas
Montique Pas
Sewe Passe Pad
Het ek al gery...
Wat stel julle voor?