Johan14
Race Dog
Naand Honne
My 800GS wil nie start nie. Ek het hom gery to in my garage n week terug en vandag wou hy niks weet nie. Hy swaai maar start nie. Enige iemand al so probleem gehaad...