Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Is hier 'n AJ Kral?

    As jy dalk op die forum is, jy het jou bestuurslisensie by die Padstal verloor (vergeet ;) ) tydens die Tankwa Gemeenskapsdag (Tankwa Toyrun)  Susan-hulle hou dit daar vir jou, as jy dit dalk op 'n stadium wil gaan optel  :)
  2. D

    Tankwa Toyrun Group Report

    Saterdag oggend het 'n paar van ons Wilddogs by die Winelands Engin Vulstasie ontmoet  om pad te na die Tankwa Karoo vir die Toyrun.  (Warren Ellwood, wie ook 'n groep ryers gereel het om saam met ons die Toyrun te doen, se groot groep het vroer as ons  van die vulstasie af gery.  Ons sou...
  3. D

    Was Jy Al Ooit In Mamre?

    Was jy al ooit in Mamre?  Dis ‘n klein dorpie ‘n paar kilometer anderkant Atlantis.  Ja-a-a-re terug, toe die area nog Groene Kloof (Groenkloof) genoem is, het goewerneur Willem van der Stel ‘n militêre buitepos hier begin om ‘n stokkie voor die inboorlinge se veestelery te steek.  Nadat die...
  4. D

    Kyk Net Wat Het Ons Hier!

    “Hoe gaan ek by die huis kom in hierdie wind?” wonder ek senuweeagtig.  Die bergwind stamp liggies aan die NC, so asof dit vir ons wil herhinder dat hy eintlik die baas van die berg is.  Nismark, salig onbewus daarvan dat ek agter hom sit en spoke opjaag, stuur sy fiets met gemak deur Du...
  5. D

    Dis Tyd Vir Die Tankwa Toyrun! Updated

    Hierdie Saterdag oggend vat ons pad Tankwa Padstal toe vir hul gemeenskapsdag met 'n Wilddog Ball/Toyrun.     :toothy10: :toothy12: :toothy9: :toothy9: Hier is al die bymekaarkom details: WANNEER:  Saterdag 7 November EINDBESTEMMING:  Tankwa Padstal ONTMOETINGSPLEKkE:  7 uur vir half 8 by...
  6. D

    En Toe Begin Ek Giggel

    “Pieter vra of ons saam met hulle Lambertsbaai toe wil gaan die eerste naweek in September.”  Hieroor hoef ek nie twee keer te dink nie, want ek hou BAIE van die Sondaggroepie met wie ons (Nismark meer as ek) somtyds motorfiets ry.  “Jaaaaaa!” Whatsapp ek terug.  “Enige tyd!” En so breek...
  7. D

    Prins Albert Se Spoke (op bl 4) (6 Dae Se Eerste Van Alles)

    Hierdie gaan 'n l-a-a-a-ang ryverslag word, want ek het baie om te vertel.  :) Hiermee dan die inleiding vir solank “Ek sê jou wat, kom ons gaan Baviaans toe,” kom dit oor ‘n Saterdagmiddag koffie van Nismark se kant af.   Ek voel hoe ek begin frons.  “Baviaans toe?”  Dit val geensins in by my...
  8. D

    Tolhuis Toe Op ‘n Splinternuwe Motorfiets!

    ’’Ek dink jy moet op die NC ry wanneer ek die Vara terugneem Ceres toe.” My nekkie raak styf. ‘n Kriewelrige nuk kom sit op my skouers terwyl ek my kop na Nismark draai. “Nee. Dis te groot. Te fancy. En jy weet hoe ek sukkel deur draaie!” Tog, ‘n week of twee later, trek ons weg uit Bellville...
  9. D

    Die Ruiterbos Kolletjie

    Aan die voetenent van die Outeniquaberge lê  Ruiterbos Vallei se groen golwende heuwels soos die Atlantiese oseaan voor jou uitgestrek.  Hier lyk dis asof  die lug se skoon ruimtes  tot teenaan die hemel se  plafon  opstyg.  Met elke asemteug, asem mens die natuurprag  tot diep binne-in jou...
  10. D

    Morne van Craigs ... RIP

    Morne van Craigs in Parow is vanoggend in 'n motorfietsongeluk op die N1 oorlede.  Toe ons onlangs daar ingeloer het het ek nooit gedink dis die laaste keer wat ons hom sal sien nie.  Mag jy in vrede rus Morne.  :'(
  11. D

    Ruiterbos se Percherons

    So rukkie terug het ek  in die Tuinroete rondgery en Outeniqua Moon se Percheron perde ontdek. As daar van julle ouens is wie perde liefhebbers is, mag 'n kuiertjie daar die moeite werd wees.  Ag wat praat ek, almal sal van hierdie plek hou! Ek cut en paste sommer die volgende uit my blog uit...
  12. D

    Die Eerste Hidro Elektriese Kragstasie in die Suid Kaap

    Tussen George en Mosselbaai lê  Groot Brakriver.  Die plekkie was die eerste dorp in die Suid Kaap om gebruik te maak van 'n hidro elektriese kragstasie, en dit was al in 1924. Die "godfathers" van Groot Brakriver, die Searles het hydro turbine toerusting en 'n kragopwekker vanaf oorsee...
  13. D

    Question About Brakes

    Hoe ondervind julle ouens julle DR's se brieke?  In vergelyking met my Tornado is die DR se brieke baie swakker en het baie minder byt.  Is dit maar 'n DR ding?  (ek ry omtrend net op voorbriek)
  14. D

    Jet setting Where?

    Except for Julian from Superbike Solutions, who else would you recommend for setting the DR's jets and cleaning the carburator?  (have a new exhaust on)  Thank you! xx
  15. D

    Toyrun to Tankwa Padstal This Weekend: Departure Details On Page 1

    Ons kry mekaar [SATERDAGOGGEND, HALF 9  by die SHELL Garage in CERES.     Dis net oorkant Engin, waar Steers en Spar ook is.  Dis voor die eerste robot as mens inkom by die dorp.   BRING BAIE SWEETIES EN SKRYFBEHOEFTES ASB   ;D :ricky: :ricky: Ons Wilddogs het nog nooit die kans gehad om...
  16. D

    En Jy Dog Stryk Is Net Vir Vroumense?

    So rukkie terug het ek op Hartenbos gekuier.  Behalwe vir tone in die seesand druk en half beswymeld  in die son lê en bak is daar darm so bietjie rondgeloop ook. Meeste  mense kuier op  Hartenbos tydens die somervakansie. Dan is dit ‘n besig dorpie waar alles stadig en in lang rye gebeur.  Dou...
  17. D

    Die Kaap Is Dalk Hollands ..... Mosselbaai, Portugees!

    “Jy’s op vakansie! Relax! raas ek met myself.  Maar dis moeilik, want die CBS karretjie voor my ry ‘n bedeeste 54 km per uur.  Die ongeduld kriewel  in my om die motor verby te steek op die regterkantste sperstreep.  Dit sal egter nie veel help nie want voor die karretjie is daar ‘n bakkie, en...
  18. D

    Bokmek Boerboelle En 'n Boere Oorlog!

    Ag dammit!  Daar le Asjas nou in die pad! Ek stop met ‘n stofwolk en probeer in my truspeeltjie kyk waar die Wilddogpuppy le.  Deur die stof sien ek Nismark omdraai en terugry na my toe.  Met ‘n handgebaar wys ek dat die hondtjie weg is  terwyl ek my fiets uit die pad kry.   
  19. D

    Valve Clearance. Can someone help please?

    I need to get the valve clearance "numbers" for the Honda CBX 250 Twister 2009 model.  Do someone have that maybe? Thanks!
  20. D

    Something For The Girls

    Selling my pink girlie summer jacket. The label say that it's a XL but there is noooo way  it's that big.  (my macna oasis jacket is a small) It fits me well, but if I have eat-as-much-as-you like sushi it won't!    ;D R 500, post excl.   Those interested are welcome to try it on. Here's...
Top