Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    My Transalp hou ook nie van jaag nie. As ons 'n paar bymekaar is kan die een darm die ander help as daar probleme kom. Veral as die son gaan slaap.
  2. B

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Ons moet miskien daaraan dink om 'n span op te maak en saam te ry. Byvoorbeeld: Vrydag 12uur uit Wellington of so... Hang af hoe die meerderheid voel. Of gaan julle ouens alleen, alleen hier op jaag? :ricky:
  3. B

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Ek is nogal braaf as sy nie by is nie.
  4. B

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Dis my tweede kind, ou mater. Skoonma wag al by die huis. Ek span die ou dier solank in om my bike te was en biltong op te hang en so aan. As ek haar so kyk in haar hok, dink ek sy's al spyt oor die hele skoonseun besigheid.
  5. B

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Mof, ek het vir Neef Frik by my gehad. Die man se my die dinge loop dik met al die beplanning en reelings om trone te reel. Jy sal moet begin bankbesonderhede gee sodat ons, ons deel kan doen. Ek het my vrou gese ek mis dit nie eers vir die "Einde van die wereld" nie. Al word my jongste die...
  6. B

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    My broer. Dis nou 'n lekker idee. Ek is daar by die bar.
  7. B

    Pictures that makes you wanna ride !

    Weekend trip along the west coast
  8. B

    Honda Transalp Thread

    Myself and Sprocket have fitted our Self designed Bash plates. Works like a bomb. We did a weekend trip last week through the Cederberge, Wupperthal Clanwilliam and West coast back. (Will give full report). The route really tested the plate. Allot of WAR scars as evidence. Don't think that I...
  9. B

    Honda Transalp Thread

    I've had a bad experiences with my superbike in the past. Bought a pirate filter, and it leaked on the seal. Maby it was a dud. I have since paid a bit more, but now I am sure that there are no "pirates" with me on my bikes.
  10. B

    Cederberg - Sat 16/4 Roete Biedouw Vallei langs na die Tankwa R355

    Ek en Sprocket het ook beplan om die roete te ry Saterdag oggend. Ons trek 9:00 by die Engen N1 Winestop weg. Ons wil oorslaap by die oude muur naby Bushman's cave en dan Sondag terug kom langs die weskus. Ons kan altyd saamry.
  11. B

    WHEELIEBOY

    Hallo wheelieboy. Is dit jy wat die Vuka 110 'n kilometer ver op die agterwiel gery het by die Swallows Rally? Jolly good show, son. Speek
  12. B

    Honda Transalp Thread

    Myself and Sprocket are working on a few extras for our 700's Screen adjusters Alu Top box's Bash plates Panier brackets Photos of bash plates and brackets will follow soon.
  13. B

    Honda Transalp Thread

    Hi Guys I recently bought my Transalp 700. Fitted Mitas today. The Bridgetone 152's that the bike came with have done 1000km's. I am selling front and rear both for R1000. If you are interested please give me a call on 079 509 6483 Cheers Speek
  14. B

    Karooland Ride

    Thanks Johnny Bok. Goeie idee om eerder op Carnavon oor te slaap. Gaan definitief nie die pan misloop nie. Sal ook bietjie spoedtoetse doen, maar belowe niks. Mof, Kry bietjie die manne bymekaar, smaak my ek gaan alleen. Wat se die reels van alleen drink?
  15. B

    Karooland Ride

    Hallo mede Willehonde Ek beplan 'n trip deur die Karoo en soek drie ander makkers om my te vergesel. Sien details onder: Datums: 11 April tot 14 April 2011 Roete: Vertrek: N1 Engin 11 April Na: Sutherland, Fraserburg, Van Wyksvlei Van Wyksvlei - Oornag in Hotel Vertrek: Van Wyksvlei 12...
  16. B

    Marag Manne, wa's die grondpad?

    Finally got my bike. Must say. It would perform a bit better with previous bike's ZX14 motor, but still all good. Now to take first trip.
  17. B

    Marag Manne, wa's die grondpad?

    Located in Bellville. Would like to go to WC bash, but already booked for Swallows Rally. Super bike buddies don't know about my move yet. Will take Swallows as a good fairwell and come to visit you guys on Saterday at Kambati. Who are the Dogs always gathering at Kriges on Fridays while I'm...
  18. B

    newbie sounds good

    My bynaam op Kollege was ook Tribbes. Nous ek Pette (Pens en tette)
  19. B

    Beginners oorslaaprit na Oasis

    Ouens, ek is groen van jaloesie :dousing:. Dit klink ongelooflik lekker. Kry eers my bike volgende week.  :deal: Eerste prys vir die een wat weer so trip reel vir volgende naweek.
Top